Publikasies

China se toenemende invloed in Afrika

China se toenemende invloed in Afrika

Die ideesentrum Opinor en die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag oor China se toenemende invloed op die Afrika-vasteland bekendgestel. Die verslag dui aan dat China se betrokkenheid by Afrika negatiewe gevolge vir die vasteland, sy gemeenskappe en...

COVID-19 en mortaliteit in Suid-Afrika

COVID-19 en mortaliteit in Suid-Afrika

Die mortaliteitsrisiko van COVID-19 binne die Suid-Afrikaanse werklikheid Saamgestel deur Barend Uys Lees die verslag hier: Opinor-20200428-COVID-19 en mortaliteit in Suid-Afrika