Mediaverklarings

Die ideesentrum Opinor vandag bekendgestel

Die ideesentrum Opinor vandag bekendgestel

Opinor is vandag in Centurion bekendgestel. Opinor is ’n ideesentrum met werksaamhede wat daarop gerig is om gemeenskappe in Afrika te bemagtig sodat gemeenskappe volhoubaar kan voortbestaan. “Opinor is opgerig om gemeenskapsgerigte planne, strategieë en beleid te...