China se toenemende invloed in Afrika

Die ideesentrum Opinor en die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag oor China se toenemende invloed op die Afrika-vasteland bekendgestel. Die verslag dui aan dat China se betrokkenheid by Afrika negatiewe gevolge vir die vasteland, sy gemeenskappe en die omgewing het.

Lees die verslag hier.

China se toenemende invloed in Afrika

Similar Posts