Ons bemagtig Afrika-gemeenskappe

Die bemagtiging van gemeenskappe in Afrika sodat Afrika se mense selfstandig kan leef, groei en gedy.

Opinor skep en bevorder gemeenskapsgerigte planne, strategieë en beleid deur skeppende vernuwing gegrond op beproefde waardes en ervaring wat aangewend kan word om gemeenskapselfstandigheid in Afrika te bevorder.

Meningstukke

Verslae

Benadering

Geloofwaardige, wetenskaplike navorsing wat tydig die werklikheid onbevlek en akkuraat weerspieël.

Uitnemende oordrag van inligting deur innovasie en oorspronklikheid wat toeganklikheid en toepasbaarheid verseker.

Waardetoevoeging wat gemeenskappe in staat stel om ’n beduidende verskil op voetsoolvlak te maak.

FOKUS

Sake van strategiese belang en taktiese optrede wat ’n strategiese impak maak.

Toekomsgerigte optrede gerig op die voorspoed van toekomstige geslagte.

Inhoud wat toegepas kan word om gemeenskapselfstandigheid te bevorder en te verwesenlik.